Gehalte Tuisgemaakte Produkte

Besoek ons Midbrak Mark

Midbrak Mark word bedryf deur plaaslike inwoners wat plaas vars groente en vrugte, tuisgemaakte produkte en lekkernye elke Saterdag by Brinkleys, Klein-Brakrivier, aanbied.

Plaaslike Produkte

Al ons produkte word in die omgewing verbou, direk van die produsent na die verbruiker.

Hoë Gehalte

Ons waarborg die gehalte van ons produkte.

Bekostig-bare Pryse

Omdat ons direk van die produsent lewer, word ons produkte teen redelike pryse aangebied.

Omgewings-bewus

Ons bedryf die mark met ’n fokus op omgewings- vriendelikheid.

Vars Groente

Bekend vir n groot verskeidenheid - kom kyk self!

Lekkernye

Heerlike koffie, pannekoek, wors-rolletjies en meer...

Tuisgebak

Van die beste tuisgebak in die streek is by ons mark beskikbaar.

Tevrede Besoekers

5/5
Dit is ’n voorreg om by die stalletjies van hierdie mark produkte aan te koop. Dit is altyd van gehalte. Die prys is altyd goed.
Christo Marx

Besoek ons elke Saterdag by Brinkleys onder die groot bome.

5/5
Die uitstallers by die mark het altyd produkte vir ons hele gesin beskikbaar. Die produkte is gepas vir ’n gesonde leefstyl.
Susan Cronje